Kaalvoet Skrywers / Pics / Ads # Bonnievale

Kaalvoet Skrywers / Pics / Ads # Bonnievale This page is for the community.

Bonnievale het nogal baie talent ... Laat waai mense moenie jou talent onder die maatemmer begrawe nie .... Kom ons doen dit KAALVOET

Lacage Tours first Sunday trip with Fang and friends ... great ... Viljoensdrift ... only R100 per person ... Enjoy ... ...
23/03/2022

Lacage Tours first Sunday trip with Fang and friends ... great ... Viljoensdrift ... only R100 per person ... Enjoy ... wattsup me ... 078 363 4332

Mis die rebel dae baie 'n winery tour around Bonnievale. Sampie Maastriet en sy grl  ontmoeting ... Cheers bro's ... Lek...
03/02/2022

Mis die rebel dae baie 'n winery tour around Bonnievale. Sampie Maastriet en sy grl ontmoeting ... Cheers bro's ... Lekker werk.

Februarie is die maand van liefde ... Valentynsdag mos ... wonder wat beplan my skool vir hierdie dag ... in 2017 het mn...
03/02/2022

Februarie is die maand van liefde ... Valentynsdag mos ... wonder wat beplan my skool vir hierdie dag ... in 2017 het mnr, Noble my tegemoet gekom en 'n bus beskikbaar gestel om die leerders op so trippie te neem na Weltevrede Restaurant onder bestuur van oom Joppie du Preez, nogal lekker geeet daar en onderwysers wat wou saam kon ook gaan. Almal het hulle geniet en wou weer gaan ... kos was ook heerlik teen 'n prys wat ek en die eienaar self onderhandel het. Kyk hoe mooi het ons leerders gelyk. BPS my trots.

Iemand het eendag die stelling gemaak ... baie van ons kinders word in Bonnievale gebore ... ken geen ander plek as Bonn...
31/01/2022

Iemand het eendag die stelling gemaak ... baie van ons kinders word in Bonnievale gebore ... ken geen ander plek as Bonnievale nie en sterf dan ook hier. Toe ek die geleentheid kry om toere te reel het ek dit met albei hande aangepak. Daai tyd het ek oorgeneem by mnr. Torbin Arnolds wat ook met passie dit bestuur het. Niks was vir my lekkerder as om 'n tevrede laggie op 'n kind se gesig te lees en weet hy toer saam met mense wat hy of sy vertrou. Vandag neem ek julle terug na 'n toer ons laaste een wat een van die besienswaardighede nl die Kango grotte in Oudtshoorn. Hoop julle geniet hierdie een. More plaas ek die pics by Wilgewandel en so gaan ons aan totdat die toer afgehandel is. Dit was in 2019. Psst .... juffrou Meyer wou nie bly na 'n besering nie en Cardie hulle moes haar telkens in die rolstoel rondstoot ...lmklaa

Soos belowe plaas ek elke aand ook pics ... vannaand doen ons 'n road trip ... weereens net ons boys ... 'n gelukkige ma...
30/01/2022

Soos belowe plaas ek elke aand ook pics ... vannaand doen ons 'n road trip ... weereens net ons boys ... 'n gelukkige man is 'n vrou wat instem dat jy maar kan gaan ... en sy vertrou jou ... ons was gelukkig om mnr Sampson in Hermanus te kry en by hom in te loer vir die dag ... baie lieflike mens hierdie ... en toe ontmoet ons ook vir juffrou Jansen en haar kroos ... die dag het toe heerlik uitgedraai met almal Bonnievalers iewers saam en geensins beplan ... onbeplande dinge is lekker dinge ... geniet dit ... ek plaas dit ...want daar een persoon wat ek elke dag mis ,,, salute hom hierdeur ... Amen.

Ek sal vannou af  ook pics plaas van grepe uit my lewe toe ons nog saam was as 'n eenheid by BPS ... ons het altyd mekaa...
30/01/2022

Ek sal vannou af ook pics plaas van grepe uit my lewe toe ons nog saam was as 'n eenheid by BPS ... ons het altyd mekaar ook uitgedaag met photoshooting .. sorry ek het nooit my pics aan my kollegas voorgehou nie ... but ek gaan dit nou waag ... hoop julle sal dit geniet...Deidre jy en Norma moet beslis POTBERG TRAIL aandurf ...asemrowende uitsig

Herinneringe aan my broer ... Clive ... ons is natuurliefhebbers en het dikwels saam beweeg ... mense het ons later die ...
29/01/2022

Herinneringe aan my broer ... Clive ... ons is natuurliefhebbers en het dikwels saam beweeg ... mense het ons later die 3 musketiers genoem ... baie moeilikheid gekry daaroor ... but die volgende dag het ons gelag oor die skellery ... but nou is dit net ons twee ... ja ons is family ... mnr Joh Kuhn soos almal hom ken ... geniet die pics ... plekkie is in Ashton weggesteek ... rerig julle moet dit probeer

Address

Bonnievale

Telephone

+27783634332

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaalvoet Skrywers / Pics / Ads # Bonnievale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaalvoet Skrywers / Pics / Ads # Bonnievale:

Share

Category