24/08/2026
Hokkie - Laerskool Concordia vs Baanbreker Laerskool by St Domincs se astro baan.
Hier is net 'n paar foto's van die o/10s en o/11d',
gaan na die link hieronder vir nog baie meer foto's https://photofrog.co.za/pro/andreactionpix,
dit is verniet om na die fotos tegaan kyk
en daar kan jy bestellings ook plaas.
Tag julle vriende sodat hul ook die foto's kan geniet.
Like en Share asb my Facebook blad.
En dankie vir al jul ondersteuning 🙏