Ons storie foto's

Ons storie foto's Neem van swangerskap, pasgeborene, kinders en familie foto's. Ons storie foto's se fokus is om elkeen se unieke verhaal vas te vang en te bewaar vir altyd

Lewe elke dag in vol blom...
19/08/2015

Lewe elke dag in vol blom...

"'n Ma is iemand wat soveel ander mense se rolle kan vul, maar niemand kan haar plek vervul nie".  Wonderlik om so mooi ...
10/08/2015

"'n Ma is iemand wat soveel ander mense se rolle kan vul, maar niemand kan haar plek vervul nie". Wonderlik om so mooi gesin se hereniging na soveel jare te kon vasvang.

Wat 'n voorreg was dit nie om die pragtige bondeltjie liefde af te neem nie.  Die pa het nie net die haelgeweer reeds re...
25/06/2015

Wat 'n voorreg was dit nie om die pragtige bondeltjie liefde af te neem nie. Die pa het nie net die haelgeweer reeds reg nie, hy bewaar sy prinses sommer so tussen 'n klomp leeus op die plaas. Hopelik het ons oor 'n jaar 'n opvolg tussen die welpies.

Address

Bloemhof
2660

Telephone

0825162941

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons storie foto's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category