22/11/2017
Kiki Kids Bloem se eerste demonstrasieklas vind Saterdag die 25ste November plaas. Maak seker jy het jou kind se plekkie bespreek. Ons gaan ń lekker fotosessie hou met poeierverf en sommer nog baie ander pret ook. Vir meer inligting kontak Carine - 084 517 7428