Elaine Nathan Photography

Elaine Nathan Photography I specialize in children and family photography

Maureen .... Wat 'n ongelooflike blessing vir julle gesin, die mooiste en fynste poppie, dit was heerlik om een oggend s...
21/08/2017

Maureen .... Wat 'n ongelooflike blessing vir julle gesin, die mooiste en fynste poppie, dit was heerlik om een oggend so deel van julle te wees.... So spesiaal....

Kleuterskool foto'tjies... ❣️😗
06/06/2017

Kleuterskool foto'tjies... ❣️😗

Ek wou hierdie kindjie opvreet, die mooiste klein mensie... ❣️
24/05/2017

Ek wou hierdie kindjie opvreet, die mooiste klein mensie... ❣️

Ai Philene, wat 'n bondeltjie liefde en vreugde is die ou mannetjie nie.  Hy gaan vir julle nog baie vreugdevolle oombli...
18/05/2017

Ai Philene, wat 'n bondeltjie liefde en vreugde is die ou mannetjie nie. Hy gaan vir julle nog baie vreugdevolle oomblikke verskaf.... Geluk met die groot 1 Dandre ❣️

So lekker om weer hard aan die werk te wees...
17/05/2017

So lekker om weer hard aan die werk te wees...

Na amper twee jaar is ek terug in Bloemfontein en weer reg om spesiale oomblikke vas te vang...              En so het e...
10/05/2017

Na amper twee jaar is ek terug in Bloemfontein en weer reg om spesiale oomblikke vas te vang... En so het ek die voorreg gehad om hierdie pragtige poppie te kon afneem... Wat 'n spesiale engeltjie... Ons het soveel pret gehad, kan nie wag vir jou eerste verjaarsdag foto's nie. ❣️

Ai ai ai,  wat 'n mooie seuntjie....  Kan nie glo hy is al 2jr oud nie.... Baie geluk Waldo! 🎉👏
02/10/2015

Ai ai ai, wat 'n mooie seuntjie.... Kan nie glo hy is al 2jr oud nie.... Baie geluk Waldo! 🎉👏

Baie geluk met jou 8ste verjaarsdag Willem,  jy is 'n pragtige seun.... Julle drie manne is baie handsome... 💖
16/08/2015

Baie geluk met jou 8ste verjaarsdag Willem, jy is 'n pragtige seun.... Julle drie manne is baie handsome... 💖

15/07/2015

Good morning all, just wanted to let you know that I will be moving to PE at the end of November.....

15/07/2015

Goeie môre almal, wil net laat weet dat ek einde November na PE verhuis.....

Vandag se shoot so tussen die reën deur, was baie dankbaar vir die bietjie son.... Pragtige en baie vriendelike klein ma...
14/07/2015

Vandag se shoot so tussen die reën deur, was baie dankbaar vir die bietjie son.... Pragtige en baie vriendelike klein mannetjie....

Baie vroeë oggend sessie, was groot pret 💕
27/04/2015

Baie vroeë oggend sessie, was groot pret 💕

Address

Rooispan Singel 46
Bloemfontein
9301

Telephone

+27798843683

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elaine Nathan Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category