Zita Filmz

Zita Filmz Creating cinematic, story-driven content for brands and everything in between. Let’s create something worth watching. 🎥 📸

Delivering quality + recognizable content that stimulates brand awareness.

Unleaded ft. epic music video! 🎸🔥GeelKlip - Middelwater Plaas dankie vir julle venue!
12/08/2026

Unleaded ft. epic music video! 🎸🔥

GeelKlip - Middelwater Plaas dankie vir julle venue!

09/08/2026

Wat sou die wêreld sonder ons vroumense doen?😝

Happy Women's Day aan elke vrou, ma, besigheidsvrou, entrepreneur en kliënt wat ons ken!

Julle is awesome!🩷

09/08/2026

Wat sou die wêreld sonder ons vroumense doen?😝

Happy Women’s Day aan elke vrou, ma, besigheidsvrou, entrepreneur en kliënt wat ons ken!

Julle is awesome!🩷

04/08/2026

Henku Wentzel in sy element🔥

What a champ!
Dankie Danél vir ‘n lekker BTS!

28/07/2026
24/07/2026

Daar is niks beter as ‘n classic pannekoek nie! oh wag, die melktert pannekoek mag dalk die wen vat!

Gryp jou warm pannekoek! Klomp geure beskikbaar!

📍Walkway
🎟 Bloemskou kaartjies beskikbaar by enige hek of aanlyn: www.bloemskou.co.za

Paar spesiale oomblikke van die Vrystaat Kunstefees vasgevang deur . Dankie Vrystaat Kunstefees dat julle ons vertrou he...
24/07/2026

Paar spesiale oomblikke van die Vrystaat Kunstefees vasgevang deur . Dankie Vrystaat Kunstefees dat julle ons vertrou het met die hoofverhoog, en baie dankie aan Creative Kilowatt wat al die kunstenaars so mooi laat klink en lyk het.

Dankie aan elke persoon in Bloemfontein wat kom gesig wys het, ons maak weer so volgende jaar.

23/07/2026

Nothing to lose your head over…

Address

Daniel Van Niekerk Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27815978551

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zita Filmz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zita Filmz:

Shortcuts

Share