Celeste Klopper Photography

Celeste Klopper Photography Combining my love for people, pets and nature with photographic passion; using God-given talents to

Volgens die POPIA Wet  wat vandag 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te...
01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat vandag 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?

2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?

Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie

Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.

Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan.

Geseënde dag vir almal!

29/06/2021
14/06/2021
JD ons kan nie wag om jou te ontmoet nie!! Jy is afgebid uit die Hemel, 'n geskenk van God en jy is reeds geliefd!
21/01/2021

JD ons kan nie wag om jou te ontmoet nie!! Jy is afgebid uit die Hemel, 'n geskenk van God en jy is reeds geliefd!

5 December 2020What a privilege it was to capture the commitment celebration of love between these two God loving people...
21/12/2020

5 December 2020
What a privilege it was to capture the commitment celebration of love between these two God loving people!

Ek kan nou nie meer langer wag om ten minste 1 foto van hierdie Engel-kind te deel nie... Vir die ander gaan julle nog m...
24/09/2020

Ek kan nou nie meer langer wag om ten minste 1 foto van hierdie Engel-kind te deel nie... Vir die ander gaan julle nog moet wag. 😊

Dit bly ALTYD lekker om foto's is print te sien! (Al moes mens wag vir lockdown om verby te gaan voor die printers die t...
20/07/2020

Dit bly ALTYD lekker om foto's is print te sien! (Al moes mens wag vir lockdown om verby te gaan voor die printers die trou album kon print)

Designed a little something today for the Bloemfontein Camera Club challenge. Theme "books" so I used something close to...
21/04/2020

Designed a little something today for the Bloemfontein Camera Club challenge. Theme "books" so I used something close to my heart... my life manual, The Holy Bible

Bloemfontein Camera Club Edit Challenge  # 6...Before & After in the comments
09/04/2020

Bloemfontein Camera Club Edit Challenge # 6...
Before & After in the comments

Address

Bloemfontein
9330

Telephone

+27825667043

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Celeste Klopper Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Celeste Klopper Photography:

Share

Category