10/03/2026
Tydlose vintage Moedersdag mini sessies. 🤍
Bring jou kroos om die mooiste foto's saam met hulle Mamma te neem. Elke Mamma weet dat ons foto's saam met ons kinders min is, want ons is altyd agter die kameras. 😅
Hierdie Moedersdag kan jy egter spog met foto's waarin jy saam met jou kindertjies is.
Daar is slegs ñ paar spasies beskikbaar. Kontak vir my gerus indien jy enige vrae het, of jou sessie wil bespreek.
Herinneringe wat ’n leeftyd hou.🌷