22/08/2026
🏏 SUPER 8 • KRIEKET • 2026
Waar talent, passie en kompetisie bymekaarkom. 🏏🔥
Die SUPER 8 Krieket 2026 was gevul met talent, fokus en daardie oomblikke wat ’n wedstryd onvergeetlik maak.
Van die eerste bal tot die laaste lopie — elke speler gee alles. 💪🏏
Hier is ’n paar van die oomblikke wat ek die voorreg gehad het om deur my lens vas te vang. 📸
Die groot oomblikke. Die klein oomblikke. Die passie agter die spel.
📸 Bliss Photography South Africa Sport & Events
Capturing the moments beyond the scoreboard.
Dankie aan Primêre Skool Jordania vir die wonderlike geleentheid! 🩵
En dankie aan Christelle JansenvanVuuren vir jou amazing mens wees en hulp...