U G Photography

Call Directions Contact the business

U G Photography Wedding | Family | Birthdays | Maternity | Couple | Engagement | Events
(1)

"Sneak Preview"Liefde soos julle sin verdien om onthou te word ...🤍Dit was vir my ’n ongelooflike voorreg om die mooiste...
11/10/2026

"Sneak Preview"

Liefde soos julle sin verdien om onthou te word ...🤍

Dit was vir my ’n ongelooflike voorreg om die mooiste oomblikke van julle spesiale dag vas te vang... Julle is twee wonderlike mense met soveel liefde en omgee in julle harte en dit was besonders om deel te kon wees van julle liefdesverhaal..❤️📸

Mag julle altyd met dieselfde liefde, sagtheid en vreugde na mekaar kyk... Mag julle huwelik gevul wees met mooi herinneringe, eindelose liefde en tallose redes om elke dag weer vir mekaar te kies...

Dankie dat ek julle spesiale dag deur my lens kon vasvang...Mag hierdie foto’s julle altyd herinner aan die mooi begin van julle lewe saam🤍💍

Hare & Grimering: Shear Elegance
Trourok: Bridal Emporium
Bruid se ring: Grand Diamonds
Bruidegom se ring: Silvery Jewelry
Bruidegom Pak: Awerbuchs
Venue: 7 Fonteine Gasteplaas
Dekor & Meubels: It was all me en Marelie haha!!
Blomme: Anders Bethlehem
Troukoek: Heidi de Lange
Kos & Spyseniering: JC's Catering
DJ: JC's Catering
Ander: All in one trailers en Silwer Randjies

Baie dankie Mnr & Mev Reyneke vir een onvergeetlike lekker troue!! Veronica Reyneke
04/10/2026

Baie dankie Mnr & Mev Reyneke vir een onvergeetlike lekker troue!!
Veronica Reyneke

03/10/2026



It's wedding time !!

"Sneak Preview"’n Spesiale oomblik, omring deur die mense wat die meeste saak maak... ’n Seun op die vooraand van ’n nuw...
27/09/2026

"Sneak Preview"

’n Spesiale oomblik, omring deur die mense wat die meeste saak maak...

’n Seun op die vooraand van ’n nuwe hoofstuk, met sy familie trots en liefdevol aan sy sy...
Die mooiste herinneringe lê dikwels in hierdie eenvoudige, opregte oomblikke ...’n sagte glimlag, ’n liefdevolle kyk en die mense wat saam die pad stap...

Wow dit was 'n voorreg om die dag te kon deel saam julle pragtige familie... En om sulke kosbare herinnering met my lens te kon vas te vang... 💐
Gillian Wood

"Sneak Preview"Die mooiste dogter in ’n sprokiesagtige tuin… 🌿🤍✨’n Sagte middag vol mooi oomblikke, opgewondenheid en he...
27/09/2026

"Sneak Preview"

Die mooiste dogter in ’n sprokiesagtige tuin… 🌿🤍✨
’n Sagte middag vol mooi oomblikke, opgewondenheid en herinneringe wat vir altyd spesiaal sal bly. Van die pragtige detail tot die sagte glimlagte en daardie besondere wit perd ...elke oomblik het soos ’n klein stukkie van ’n sprokie gevoel....

Dankie vir die groot voorreg dat ek hierdie kosbare herinneringe deur my lens vas kon vang. 📸🤍
Franci Oberholzer

Sneak Preview"Sommige oomblikke in die lewe verdien om vir altyd onthou te word… 🤍Die sagte verwagting... Die liefde wat...
20/09/2026

Sneak Preview"

Sommige oomblikke in die lewe verdien om vir altyd onthou te word… 🤍

Die sagte verwagting... Die liefde wat reeds so diep voel vir iemand wat nog nie eers in hulle arms is nie... Die klein beweging, die groot drome en die wonder van ’n nuwe lewe wat op pad is..

Dit was vir my ’n ongelooflike voorreg om hierdie besondere hoofstuk deur my lens te kon vasvang... 📸

Eendag, wanneer hierdie klein lyfie groot geword het, sal hierdie foto’s vertel van ’n tyd toe daar reeds soveel liefde was ...nog voordat julle mekaar ontmoet het.. 🤍

’n Klein wonderwerk, groot liefde en herinneringe wat vir altyd sal bly..

Lee-Che Pienaar

"Sneak preview"Dit was vir my ’n besondere voorreg om hierdie spesiale mylpaal deur my kamera te kon vasvang 📸Elke foto ...
20/09/2026

"Sneak preview"

Dit was vir my ’n besondere voorreg om hierdie spesiale mylpaal deur my kamera te kon vasvang 📸

Elke foto vertel ’n klein stukkie van ’n groter verhaal.... van liefde, familie, lag en kosbare oomblikke wat ’n mens vir altyd wil onthou.

Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag en die geleentheid gekry het om hierdie herinneringe vir julle vas te kon vang ...Mag hierdie foto’s nog vir baie jare terugbring na die mooi oomblikke van die dag 🤍

Reinienke Pieters Brits

12/09/2026

Ek kan nie wag om hierdie besonderse mooi dag se foto's te deel nie !! Reinienke Pieters Brits

"Sneak Preview"BVHS Wintersbal | 06/08/2026Wat ’n ongelooflike middag! ✨📸 Baie dankie aan hierdie fantastiese groep dogt...
15/08/2026

"Sneak Preview"
BVHS Wintersbal | 06/08/2026

Wat ’n ongelooflike middag! ✨📸 Baie dankie aan hierdie fantastiese groep dogters wat my die voorreg gegee het om julle Winterbal vas te vang! 🤍

Ons het behoorlik gelag, pret gehad en sommer die beste herinneringe gemaak! Julle energie, mooi glimlagte en lekker gees het die foto's ekstra spesiaal gemaak. 😍

Dankie dat ek deel kon wees van so ’n fun en onvergeetlike dag ..julle was absoluut stunning! 💃🏼❄️📸

Loise Botha

"Sneak Preview" Elke gesin het 'n unieke storie, en dit was vir my 'n voorreg om 'n stukkie van julle s'n vas te vang.Da...
29/06/2026

"Sneak Preview"

Elke gesin het 'n unieke storie, en dit was vir my 'n voorreg om 'n stukkie van julle s'n vas te vang.

Dankie dat julle my vertrou het met hierdie kosbare herinneringe. Ek hoop elke foto laat julle weer die liefde, vreugde en verbondenheid van hierdie dag beleef. Koester mekaar, want tyd gaan verby, maar herinneringe leef vir altyd voort. 🤍

Estelle Van Der Merwe

Address

Bethlehem

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27822585154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when U G Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to U G Photography:

Shortcuts

Share

Category

Nearby photography services