Marietjie Myburgh Photography

Marietjie Myburgh Photography Wedding/ Portrait/ Lifestyle Photographer

11/08/2026
Op versoek doen ons nog n paar winter mini sessies in Augustus. 30 Minute sessies @ R600. Slegs een gesin per sessie. Hi...
20/07/2026

Op versoek doen ons nog n paar winter mini sessies in Augustus. 30 Minute sessies @ R600. Slegs een gesin per sessie. Hier is n paar van ons vorige families. Kontak my op 076 573 2127 vir meer inligting en bespreking.

21/06/2026
Moedersdag Mini Sessies vir Mammas, kinders en bring gerus vir ouma saam. Slegs n paar tydgleuwe beskikbaar.
23/04/2026

Moedersdag Mini Sessies vir Mammas, kinders en bring gerus vir ouma saam. Slegs n paar tydgleuwe beskikbaar.

Whoever said diamonds are a girls best friend has obviously never met Talita and Razzmatazz.  Wow hulle is net soooooo m...
19/01/2026

Whoever said diamonds are a girls best friend has obviously never met Talita and Razzmatazz. Wow hulle is net soooooo mooi saam. Talita dankie vir die voorreg om jou verjaarsdagfotos saam Razz te kon afneem.

Valentyns mini fotosessies - 7 Februarie❣️❣️❣️
18/01/2026

Valentyns mini fotosessies - 7 Februarie❣️❣️❣️

Die eerste van ons Back to School 2026 Mini Sessies!! Natuurlik altyd my gunstelinge is my eie kleinkids!! Opgewonde  vi...
02/01/2026

Die eerste van ons Back to School 2026 Mini Sessies!! Natuurlik altyd my gunstelinge is my eie kleinkids!! Opgewonde vir die nuwe skool jaar en ook vir al die Mini shoots wat ons binne die volgende week gaan doen!!! Sien uit om almal te sien!!! 📸

Back to School mini sessies. Slegs beperkte openinge.
02/01/2026

Back to School mini sessies. Slegs beperkte openinge.

Address

Benoni
1501

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marietjie Myburgh Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marietjie Myburgh Photography:

Shortcuts

Share

Category