DF Fotografie

DF Fotografie Kamera-kunstenaars van die Hoërskool DF Malan.

Baie geluk aan ons twee DF-fotograwe wat met die louere by die Tygerberg Kunseinsteddfod weggestap het. Die twee jong fo...
27/08/2026

Baie geluk aan ons twee DF-fotograwe wat met die louere by die Tygerberg Kunseinsteddfod weggestap het. Die twee jong fotograwe, Emily Heyns (graad 9) en Anje Botha (graad 8 ) is as trofeewenners vir hul afsonderlike kategorieë aangewys. Emily met haar kleurvolle waterdruppel-skouspel (Graad 9 Kreatiewe Fotografie) en Anje vir haar sensitiewe waarneming en vasvang van delikate detail in 'n seesterfoto (Graad 8 Kleurfotografie). DF Akademie

Address

Langenhoven Street
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DF Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DF Fotografie:

Shortcuts

Share

Category