Inyoni Rock Cabanas no 7

Inyoni Rock Cabanas no 7 Self catering Holiday accomodation

25/08/2025
Hi daar, Ons is veilig terug by ons huis en ek wil uit my hart uit vir jou bsie baie dankie se dat ons vakansie kon hou ...
04/01/2025

Hi daar,

Ons is veilig terug by ons huis en ek wil uit my hart uit vir jou bsie baie dankie se dat ons vakansie kon hou in jou woonstel.

Dit was regtig n baie baie lekker vakansie en alles in die woonstel is perfek.

Ek sal graag weer na jou plekkie toe gaan.
Jy was ook besonders as gasvrou. Jou vriendelikheid en bedagsaamheid word regtig baie waardeer.

Dis so lekker as jou gaste sulke boodskappies los

Weereens baie baie dankie vir alles

Met kiekies!

Address

Amanzimtoti

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27731602699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inyoni Rock Cabanas no 7 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Inyoni Rock Cabanas no 7:

Share