09/08/2026
WYSHEID IN STILTE.
Hierdie skildery beeld die olifant uit as n symbol van wysheid, herinnering en innerlike krag.
Die realities oog ontmoet n abstrakte wêreld van tekstuur en kleur wat die grens tussen werklikheid en emosie vasvang.
Elke laag vertel n verhaal van tyd, veerkragtigheid en die still waardigheid van Afrika se grootste reus.
Mix media op houtbord. 45 x 45cm