RDK Photography

  • Home
  • RDK Photography
Call Directions Website Contact the business

RDK Photography Capturing Magical Moments... - Weddings and Engagement Shoots
- Couple Shoots
- Family Shoots
- Newborn Shoots
- Portfolio Shoots
(229)

OHHHHH MY SOULLLL! The Day Spaces by De Harte Venue turned into Greece! Hoe ongelooooflik BEAUTIFUL is julle???! En die ...
08/07/2026

OHHHHH MY SOULLLL!

The Day Spaces by De Harte Venue turned into Greece!
Hoe ongelooooflik BEAUTIFUL is julle???! En die BLOUUUU???!
Dankieeee dat ons jul weer kon afneem! Julle is so flippen special vir ons! En jul word net mooier en mooier met elke liewe shoot! LOOOOOVE!

RDK Photography
FDK Styling
De Harte

Timeless. Treasured. Together. OHHHH MY GOOOODNESSSS! Hierdie swart vibes is ALLES!!! Wat 'n lekker voorreg om die shoot...
07/07/2026

Timeless. Treasured. Together.

OHHHH MY GOOOODNESSSS! Hierdie swart vibes is ALLES!!! Wat 'n lekker voorreg om die shoot vir jul te kon doen. Ek kan nie glo ek het 10 jaar terug jul troue afgeneem nie???! Dis crazzzzy hoe die tyd vlieg! Dit was soooo 'n lekker shoot saam met julle! LOOOOOVE!

RDK Photography
FDK Styling
Lizan Zondagh Couture
The Love Knot
Rolling Waters - Country Estate

Romantic. Real. Rare. OHHHH MY WORRRRRD! WHAT A WEDDING!!!? WHAT A COUPLE??! We had the absolute best day with this incr...
02/07/2026

Romantic. Real. Rare.

OHHHH MY WORRRRRD!
WHAT A WEDDING!!!?
WHAT A COUPLE??!
We had the absolute best day with this incredible couple! Thank you so much for trusting us to capture your beautiful dayyyyy! We looooove you guys so so so MUCH! Ohhhh and this VENUE! Absolute GOALS!

RDK Photography
Artelier
The Love Knot

Radiant. Rooted. Rising. OHHHH MY WORRRRD! Julle word letterlik net elke shoot mooier en mooier. Dankieeee vir die voorr...
02/07/2026

Radiant. Rooted. Rising.

OHHHH MY WORRRRD! Julle word letterlik net elke shoot mooier en mooier. Dankieeee vir die voorreg om al jul memories te kan vasvang! Ek loooove jul so so so baie! OPGEWONDE vir die klein boetie oppad!

RDK Photography
De Harte

Scarlet. Sophisticated. Striking.OHHHH MY GOOOOODNESSSS! SAM!!! Ek kan nie deal met hoe flippen mooi jy is nie???! Absol...
29/06/2026

Scarlet. Sophisticated. Striking.

OHHHH MY GOOOOODNESSSS! SAM!!! Ek kan nie deal met hoe flippen mooi jy is nie???! Absoluuuuut mal oor die kleure en die hele vibe!!! Looooove! Ek sien soooo uit na al die shoots wat ons nog saam gaan doen!

RDK Photography
FDK Styling
The Love Knot
Lizan Zondagh Couture

Veil. Vision. Vogue OH MY GOOOOODNESS! Hoe incredible as mens se vision so PERFEK uitkom dat dit voel soos een of ander ...
23/06/2026

Veil. Vision. Vogue

OH MY GOOOOODNESS!

Hoe incredible as mens se vision so PERFEK uitkom dat dit voel soos een of ander movie???! Alles van die shoot was net op n hele ander LEVEL!! Nou weet ek ook hoe voel ons bruide! Aan elke verskaffer, julle is amazing! Dankieeeee dat jul die shoot saam met my aangepak het EN DIT GE-ACE het!!!

RDK Photography
Diaan Daniels Couture
De Harte
FDK Styling
The Love Knot
Design Love - Graphic Design Studio
Spaces by De Harte Venue
Anam Cara Studio

🖤

Soft. Genuine. Forever. OHHHHH MY GOOOOODNESS! JULLE!!!! Ek loooove hierdie fotos van jul so so so baie! Dankieeee vir d...
18/06/2026

Soft. Genuine. Forever.

OHHHHH MY GOOOOODNESS! JULLE!!!! Ek loooove hierdie fotos van jul so so so baie! Dankieeee vir die voorreg om vir jul 'n shoot te doen voor jul op jul nuwe adventure gaan in 'n ander land! Julle is BEAUTIFUL!!!

RDK Photography
FDK Styling
Lizan Zondagh Couture

Falling. Forever. Us.OHHHHH MY WORRRRD! Hierdie herfs vibes is net op 'n hele ander level! Julle is op 'n hele ander LEV...
14/06/2026

Falling. Forever. Us.

OHHHHH MY WORRRRD! Hierdie herfs vibes is net op 'n hele ander level! Julle is op 'n hele ander LEVELLLL! Julle is beautiful!!!! Ek kan nie waggggg vir jul troue nie!!! LOOOOOVE!

RDK Photography
Rolling Waters - Country Estate
Angelic Allure Photography -Make up and Hair

Editorial. Elegant. Engaged. OHHHH MY GOOOOODNESSSS??! Hoe beautiful is julle???! Ek kan nie wagggg vir jul troue nie!!!...
09/06/2026

Editorial. Elegant. Engaged.

OHHHH MY GOOOOODNESSSS??! Hoe beautiful is julle???! Ek kan nie wagggg vir jul troue nie!!! Julle is 'n amazing couple! Dankieeee vir die voorreg om die journey saam met jul aan te pak! LOOOOVE!

RDK Photography
Rolling Waters - Country Estate

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27820754691

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RDK Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RDK Photography:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed photography service?

Share