08/07/2026
Ons posing e-book is finally uit!
Hy het 16 sections met baie pose ideas vir amper enige shoot – couples, weddings, families, birthdays, matric, fashion, branding, karre en nog baie meer.
Ek het sommer 2 pages hier ingesit sodat julle kan sien hoe hy lyk.
As jy al ooit tyd mors om poses te Google, of jou kliënt sê: "Ek weet nie wat om doen nie," dan gaan dié boek jou baie help. 😅
Hy is net N$100. Drop my net 'n WhatsApp as jy hom wil hê.