Marissa Swart Photography

Call Contact the business

Marissa Swart Photography Capturing moments.

Creating memories.
| Creative marketer | Photographer based in Otjiwarongo
Specialising in family, newborn, sport & corporate photography with a creative touch.

📸 STUDIO LOADING... Something beautiful is coming to life! A little bit of planning, a whole lot of creativity, and a dr...
03/11/2026

📸 STUDIO LOADING...

Something beautiful is coming to life!

A little bit of planning, a whole lot of creativity, and a dream slowly becoming reality.

Our new photography studio is taking shape, and I cannot wait to welcome you into this special space!

📍 Otjiwarongo

WATCH THIS SPACE!

Footprints Montessori se Pragtige gesiggies!
31/10/2026

Footprints Montessori se Pragtige gesiggies!

Nog n bietjie Matriek afskeid... 😍Nee my mens hulle kry nie nou eers hulle foto's nie , ek deel dit net nou eers met jul...
31/10/2026

Nog n bietjie Matriek afskeid... 😍

Nee my mens hulle kry nie nou eers hulle foto's nie , ek deel dit net nou eers met julle😁

Net een aand, maar herinneringe wat ’n leeftyd sal hou  ’n aand van mooi oomblikke, groot glimlagte en ’n nuwe begin.   ...
19/10/2026

Net een aand, maar herinneringe wat ’n leeftyd sal hou

’n aand van mooi oomblikke, groot glimlagte en ’n nuwe begin.

Hollander Familie in hulle element! 💙
19/10/2026

Hollander Familie in hulle element! 💙

Van ’n klein newborn-babatjie tot ’n vrolike eenjarige seuntjie! 💙Ek het die voorreg gehad om Carel se eerste dae vas te...
18/10/2026

Van ’n klein newborn-babatjie tot ’n vrolike eenjarige seuntjie! 💙

Ek het die voorreg gehad om Carel se eerste dae vas te vang, en nou ook hierdie spesiale mylpaal. Hoe vinnig vlieg die tyd!

Baie geluk met jou 1ste verjaarsdag, liewe Carel! Mag jou nuwe lewensjaar vol liefde, lag en wonderlike avonture wees.

San-Marie Hollander Pieter Hollander

Hierdie Pragtige Ava Pop gaan nog BAIE hier verskyn!  Die Here seën jou en behoed jou. Die Here laat sy aangesig oor jou...
11/10/2026

Hierdie Pragtige Ava Pop gaan nog BAIE hier verskyn!

Die Here seën jou en behoed jou. Die Here laat sy aangesig oor jou skyn en wees jou genadig. Die Here verhef sy aangesig oor jou en gee jou vrede.

🤍

Liewe Mia…Ek het altyd gedroom van ’n dogtertjie, en haar naam sou Mia gewees het. Toe stuur die Here vir my ’n pleister...
10/10/2026

Liewe Mia…

Ek het altyd gedroom van ’n dogtertjie, en haar naam sou Mia gewees het. Toe stuur die Here vir my ’n pleister vir my hart—Hy stuur jóú oor my pad.

Die mooi, die opregtheid, die lag, die opgewondenheid… alles aan hierdie fotosessie was vir my besonders. Sonder dat jy dit dalk besef, het jy ’n leë plekkie in my hart gevul—en dit alles deur een onvergeetlike fotosessie.

Jy het só pragtig gelyk, Barbie-Mia! En Waldo, jy was die glitter wat hierdie spesiale dag nóg meer laat skitter het!

Dankie dat julle my deel gemaak het van hierdie kosbare oomblik. Ek sal hierdie shoot altyd met soveel liefde onthou.

Berne Hattingh Samantha Swiegers Swart


Tiny toes, sleepy yawns, and a whole lot of love. Here is a sneak peek from my recent session with this beautiful family...
07/10/2026

Tiny toes, sleepy yawns, and a whole lot of love. Here is a sneak peek from my recent session with this beautiful family.

Simone Lacock 😍

Hierdie matriekafskeidpaar het behoorlik geskitter—van n elegante geel rok tot die spesiale oomblikke saam. Dankie dat e...
05/10/2026

Hierdie matriekafskeidpaar het behoorlik geskitter—van n elegante geel rok tot die spesiale oomblikke saam. Dankie dat ek hierdie kosbare herinneringe kon vasvang!

Address

Hage Geingob
Otjiwarongo

Telephone

+264812650016

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marissa Swart Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marissa Swart Photography:

Shortcuts

Share

Category