09/06/2026
Lara & Divan se pragtige wintertroue was 'n perfekte slotsom van ons 2025-2026 trou seisoen.
Verlede Saterdag is ons bederf met een van daardie perfekte Robertson-winterdae – helder blou lug, warm sonskyn en ’n viering gevul met liefde, lag en onvergeetlike oomblikke.
Van die emosionele seremonie tot die vrolike vieringe op die dansvloer, het elke detail by DuVon perfek saamgesmelt. Dit was vir ons ’n absolute voorreg om die begin van hierdie nuwe hoofstuk vir so ’n wonderlike paartjie vas te vang.
Baie geluk weer, Lara & Divan. Dankie dat julle ons vertrou het om hierdie kosbare herinneringe vir julle te bewaar. ❤️
Mnr. & Mev. Lara & Divan van Greunen
The Wedding Team:
Venue: DuVon Wine & Wedding Estate
Dress: Bridal Hire by Nico
Suit: Mr Suit Hire
Rings: Bruid-Famke
Groom Styling: Titanium Studio
Hair & Makeup: Makeup by Zet
Cake: DuVon Wine & Wedding Estate
Catering: DuVon Wine & Wedding Estate
DJ: Jacques Arendt
Photography: Flying Swan Media © https://flyingswanmedia.com/