06/05/2026
'n Engel vir my sussie...
Hierdie werk het ek vir my sussie, geteken — ’n herinnering dat ons almal tye het waar die lewe swaar voel, waar ons net stil wil sit en asemhaal. Maar selfs in daardie oomblikke bly daar steeds krag, lig en hoop in ons vlerke oor. ❤️