Mooi Skoot Landbou Media

Call Website Contact the business

Mooi Skoot Landbou Media Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooi Skoot Landbou Media, Photography Videography, Pretoria.

Landbou media dekking deur Ina Alberts
Media vennoot van Elrize Alberts Bemarking
Fotografie
Videografie
Bemarkingsmateriaal
Jou eenstop vennoot vir bemarking van jou stoetvee veiling, boerdery, besigheid of eiendom.

28/08/2026

*4de 4Warm Produksie veiling🔥* *Op aanbod:*
• 20 Stoet Simmentaler bulle
• ⁠20 Stoet Simmentaler koeie
• ⁠120 Kommersiële Simbra / Simmentaler en Beefmaster aanteel vroulike diere

*Kom kuier saam ons!*
⁠📆 Donderdag, 17 Sep 2026
⁠🕚 11H00
📍 Glomix Veilings / Schweizer- Reneke
🌐Meerkat Aanlyn https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1826

*Navrae:*
Schalk Fourie 082 440 8813 Johan van Wyk 083 263 1996
Frik Swart 082 315 3418
Neels Fourie 083 447 8395
Willie v.d. Merwe 083 445 1991 (Bemarker)
Elrize Alberts 083 494 7354 (Bemarker)
Henico Alberts 083 458 8892 (Afslaer)

Elrize Alberts - Veebemarking Henico Alberts 4Warm Produksieveiling

27/08/2026

*4de 4Warm Produksie veiling🔥* *Op aanbod:*

• 20 Stoet Simmentaler bulle
• ⁠20 Stoet Simmentaler koeie
• ⁠120 Kommersiële Simbra / Simmentaler en Beefmaster aanteel vroulike diere

⁠• ⁠*Kom kuier saam ons!*
📆 Donderdag, 17 Sep 2026
⁠🕚 11H00
📍 Glomix Veilings / Schweizer- Reneke
🌐Meerkat Aanlyn https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1826

*Navrae:*
Schalk Fourie 082 440 8813
Johan van Wyk 083 263 1996
Frik Swart 082 315 3418
Neels Fourie 083 447 8395
Willie v.d. Merwe 083 445 1991 (Bemarker)
Elrize Alberts 083 494 7354 (Bemarker)
Henico Alberts 083 458 8892 (Afslaer)

Elrize Alberts - Veebemarking Henico Alberts 4Warm Produksieveiling

26/08/2026

*4de 4Warm Produksie veiling

🔥* *Op aanbod:*
• 20 Stoet Simmentaler bulle
• ⁠20 Stoet Simmentaler koeie
• ⁠120 Kommersiële Simbra / Simmentaler en Beefmaster aanteel vroulike diere

*Kom kuier saam ons!*
⁠📆 Donderdag, 17 Sep 2026
⁠🕚 11H00
📍 Glomix Veilings / Schweizer- Reneke
🌐Meerkat Aanlyn https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1826

*Navrae:*
Schalk Fourie 082 440 8813 Johan van Wyk 083 263 1996
Frik Swart 082 315 3418
Neels Fourie 083 447 8395
Willie v.d. Merwe 083 445 1991 (Bemarker)
Elrize Alberts 083 494 7354 (Bemarker)
Henico Alberts 083 458 8892 (Afslaer)

26/08/2026

“Beesboerdery is steeds van die beste beleggings wat daar is.” – Nic Serfontein

Vir die boer gaan dit nie net oor die prys van vandag nie — dit gaan oor genetika, vrugbaarheid, produktiwiteit en die waarde wat jy jaar ná jaar in jou kudde opbou.

*Sernick Bonsmara 48ste Produksieveiling*
🗓️ Vrydag, 4
September
2026
🕚 11:00
📍 Sernick,
Liebenbergstroom,
Edenville



Elrize Alberts Signature Marketing/ Bemarking Elrize Alberts Elrize Alberts - Veebemarking Elrize Alberts Veebemarking Sernick Group

Elrize Alberts - Veebemarking Sernick Group

21/08/2026

*Sernick Bonsmara 48ste Produksieveiling*

Dit gaan oor meer as net beeste…

- Dit gaan oor generasies wat voor ons gebou het.
- Oor bloedlyne wat ’n storie vertel.
- Oor genetika wat deur tyd bewys is.
- Oor ’n stamboom vol nalatenskap.
- Oor die hande, harte en visie wat dit moontlik gemaak het.
- En oor dit wat ons vandag bewaar, verbeter en aan die volgende generasie oordra.

Sernick. ’n Nalatenskap wat voortleef.

*Episode 1 van 3*
Hou die spasie dop.........



Elrize Alberts Veebemarking Elrize Alberts Signature Marketing/ Bemarking Elrize Alberts - Veebemarking Sernick Group

Address

Pretoria
0834947354

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Skoot Landbou Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi Skoot Landbou Media:

Shortcuts

Share