21/04/2026
Mooiste Jana!
Ons was bietjie stil hier… life happened😅✨
Maar ons is terug, en opgewonde om weet te begin fotos neem!!
Ons gaan fokus op nuwe content, en om weer terug in die routine te kom🤍
Dankie dat julle nog hier is — ons kan nie wag om weer saam met julle fotos te neem nie🌿💫
Sien julle voor die lens soon😉
P.s ons vat weer booking op +27 72 093 0586