29/06/2016
Hi julle, Jammer ek was so stil die laatse ruk maar julle weet mos eksamen wat ek moes geskryf het. Wel ek het vir julle goeie nuus ek neem fotos van enige geleenthede.
Dit volgende wat ek neem is:
Familie fotos
van enige geleenthede
self as jy nog in matriek is neem ek van jou matriek afskeid
of net fotos waar na jy op soek is.
Alles vir n sakpas foto sessie wat jou sak sal pas
Kontak my gerus of whatsapp my by 082 408 7682
Lekker dagie vir julle almal