Jaco Erasmus Photography

Jaco Erasmus Photography Capturing More Than Moments

14/09/2025

Baie dankie aan almal vir die ongelooflike voorreg om deel te kon wees van die 3de Brug Konsert. 🎶📸
Ek het die geleentheid gehad om nie net die aand se foto’s vas te vang nie, maar ook om ’n kort video saam te stel wat hopelik ’n bietjie van die atmosfeer en die spesiale oomblikke terugbring.

Die talent op die verhoog, die span agter die skerms en elke persoon wat die aand ondersteun het – dit het ’n fees van lig, musiek en vreugde gemaak. Dit was regtig vir my ’n hoogtepunt om die passie en energie deur my lens te kon beleef.

Ek sien uit daarna om weer volgende jaar saam met julle almal herinneringe vas te vang. Dankie dat ek deel van hierdie unieke ervaring kon wees!

Jaco Erasmus Henry-John Williams Natascha C Artist Arina de Witt Willie Strauss Willie Strauss Anneke Coetzer Natascha C Combrink Hoogerheide Tania Kleynhans Hugo Paul

One of my other favourite subjects, only a pity they are not always close by...       Jaco Erasmus
19/04/2025

One of my other favourite subjects, only a pity they are not always close by... Jaco Erasmus

Address

Pretoria East
Pretoria East
0001

Telephone

+27787596040

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaco Erasmus Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jaco Erasmus Photography:

Share

Category