10/12/2025
Hi almal. Ek wil graag βn vinnige update gee, ek was verlede week in βn motorongeluk en het my arm beseer. Ek is baie dankbaar om verder okay te wees, maar ongelukkig kan ek op die oomblik nie werk nie. Ek sal geen besprekings neem totdat ek herstel het en verdere kennis kan gee nie. Dankie vir al julle liefde, ondersteuning en begrip. β€οΈ