Postmasburg 5 jaar gelede

Postmasburg 5 jaar gelede /

N swartsak krapper besig om hul sakke te deursoek en net daar los.Terwyl ander mense spook om ons dorp skoon te maak.
13/12/2025

N swartsak krapper besig om hul sakke te deursoek en net daar los.
Terwyl ander mense spook om ons dorp skoon te maak.

Met SupaRugby – Ek is sopas erken as een van hul topaanhangers! 🎉
23/09/2024

Met SupaRugby – Ek is sopas erken as een van hul topaanhangers! 🎉

Fibre uitbreidings veroorsaak  groot probleme op Postmasburg .!!!
24/06/2024

Fibre uitbreidings veroorsaak groot probleme op Postmasburg .!!!

Ged**k aan iets Unieks van Postmasburg as n geskenk aan familie of Toerisme !!W/APP   072 286 3009
12/03/2024

Ged**k aan iets Unieks van Postmasburg as n geskenk aan familie of Toerisme !!
W/APP 072 286 3009

Darem bitter jammer wat hierdie vervoer kontrakteur d**k van ons strate en eens pragtige woongebied op Postmasburg.????
21/07/2023

Darem bitter jammer wat hierdie vervoer kontrakteur d**k van ons strate en eens pragtige woongebied op Postmasburg.????

19/04/2023
Ideale sementsteen voetpad om te gebruik...Jammer dat sommige voertuie misbruik maak van dit !!!
18/04/2023

Ideale sementsteen voetpad om te gebruik...Jammer dat sommige voertuie misbruik maak van dit !!!

07/04/2023

Alle skrywers, wat hou van skryf, boeke en stories, ........luister hier...Vanoggend toe ek wakker word, ... hoor.. ek die woord ,,,,,STOFSUIER
STORIES, ,..... maar toe d**k ek by myself, hoekom kan dit nie .......ñ Storieboek of wat ookal se naam wees nie...!!!!
....Die die voornemende belangstellende skrywer,
,,,,,,Suig uit jou gedagtes uit, die woorde vir STOFSUIER STORIE.........storie boek..laat my dadelik weet om kopie reg op dié naam van die boek te kry..my sel nommer...072 286 3009......
Die voorwoord van die boek sal wees , waar en wanneer jy die naam ...STOFSUIER STORIES....gekry het.
Hoor graag van enige persoon wat woorde uit sy gedagtes kan suig en so n boek, oor n jaar of wat kan vrystel....Wees en Ry veilig...Geseënde Paasnaweek verder..
Jackie Jacobs..
Postmasburg.....

Address

Postmasburg

Telephone

+27722863009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Postmasburg 5 jaar gelede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Postmasburg 5 jaar gelede:

Share

Category