Light Lense Photography

Light Lense Photography Derika | Capturing life’s moments.
(1)

Weddings | Maternity | Engagements | Studio Sessions | Milestones | Birthdays | Anniversaries | Events
Studying at The Photography Institute.

🌷🥀🌹🌼💐
01/09/2026

🌷🥀🌹🌼💐

🔥 Goodbye 10, Hello 11! ✨We burned the memories of 10 and welcomed a brand-new chapter 11! 📖🔥Here’s to new adventures, b...
28/08/2026

🔥 Goodbye 10, Hello 11! ✨

We burned the memories of 10 and welcomed a brand-new chapter 11! 📖🔥

Here’s to new adventures, big dreams and making 11 unforgettable! 🎂✨

📸 Light Lense Photography

💙 Ons mooiste nuus! 💙Bietjie laat gedeel, want hierdie foto’s is geneem toe ons pas uitgevind het ons klein seuntjie is ...
18/08/2026

💙 Ons mooiste nuus! 💙

Bietjie laat gedeel, want hierdie foto’s is geneem toe ons pas uitgevind het ons klein seuntjie is oppad… 🥹💙

En nou is ek sommer al 6 maande swanger! 👶🏼

Ons klein seuntjie word einde November verwag. My laaste fotosessies sal dus in Oktober wees, waarna ek ’n bietjie gaan stilhou om hierdie spesiale tyd saam met hom te geniet. 🤍

Dit beteken ongelukkig geen Kersfees-fotosessies hierdie jaar nie 🎄📷

Ek sien uit om in die nuwe jaar weer agter die kamera te wees! 💙

’n Kosbare maternity mini-shoot saam met Mamma, Pappa en groot sussie — ’n gesin wat met soveel liefde uitsien na die da...
14/08/2026

’n Kosbare maternity mini-shoot saam met Mamma, Pappa en groot sussie — ’n gesin wat met soveel liefde uitsien na die dag wanneer klein Liam uiteindelik in hul arms is. 🥹🤍

Hierdie klein mannetjie is reeds só geliefd en word met groot opgewondenheid verwag. ✨
Dankie dat ek hierdie spesiale wagtyd saam met julle kon vasvang. 📸🤍

Welkom binnekort, Liam! 👶🏼💙

Limited space available🌸
29/07/2026

Limited space available🌸

Welkom, klein Izak. 🤍Dit was so 'n voorreg om hierdie kosbare eerste oomblikke by die huis saam met Jane, Steven en hul ...
03/07/2026

Welkom, klein Izak. 🤍

Dit was so 'n voorreg om hierdie kosbare eerste oomblikke by die huis saam met Jane, Steven en hul pragtige seuntjie, Baba Izak, vas te vang.

Baie geluk, Mamma en Pappa, met julle mooiste geskenk. Mag Izak se lewe gevul wees met liefde, gesondheid, vreugde en God se oorvloedige seën. Mag sy klein handjies altyd veilig in julle s'n rus, en mag julle huis oorloop van lag, sagte drukkies en onvergeetlike herinneringe.

Dankie dat ek hierdie besonderse hoofstuk saam met julle kon vasvang. Welkom in die wêreld, klein Izak. 🤍

✨ Leah-Mae | Newborn Shoot ✨So klein, so kosbaar en reeds so geliefd. 🤍Dit was 'n voorreg om klein Leah-Mae se eerste bu...
29/06/2026

✨ Leah-Mae | Newborn Shoot ✨

So klein, so kosbaar en reeds so geliefd. 🤍

Dit was 'n voorreg om klein Leah-Mae se eerste buitelug-fotosessie vas te vang, saam met haar trotse groot sussie, Lumicke. 'n Kosbare band en herinneringe om vir altyd te koester. 🩷🌿

📸💕

🌷Marko & Maggel se Babatee vir klein MelizeWat ’n pragtige dag was dit om die koms van klein Melize te vier. 💕 Al was di...
22/06/2026

🌷Marko & Maggel se Babatee vir klein Melize

Wat ’n pragtige dag was dit om die koms van klein Melize te vier.

💕 Al was dit winter, is ons bederf met ’n heerlike somersdag vol liefde, laggies en opgewondenheid.

Dogtertjies bring so ’n besondere sagtheid en vreugde, en klein Melize is reeds so geliefd. 🌸

Die pragtige venue en dekor is met liefde versorg deur Sugar and Spice. Ek was bevoorreg om al hierdie kosbare herinneringe deur my lens vas te vang. 📸✨💕

Venue & Dekor: Sugar & Spice Function And Decor Hire

✨ Jane & Steven se Babatee vir Baba Izak ✨Wat 'n voorreg was dit om hierdie spesiale dag vas te vang terwyl almal met so...
20/06/2026

✨ Jane & Steven se Babatee vir Baba Izak ✨

Wat 'n voorreg was dit om hierdie spesiale dag vas te vang terwyl almal met soveel liefde en opgewondenheid op klein Izak gewag het. 💙

"Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo." – Jakobus 1:17

En nou is die mooiste deel hier, Baba Izak is veilig in sy ouers se arms.

🤍 Mag die Here hom seën, beskerm en lei elke dag van sy lewe.

Welkom, klein Izak. Jy is reeds so geliefd. 💙

Venue: Sugar & Spice Function And Decor Hire

✨ Busy Little Feet & Birthday Treats ✨What a beautiful session with this sweet little girl and her wonderful family! 🤍 F...
20/06/2026

✨ Busy Little Feet & Birthday Treats ✨

What a beautiful session with this sweet little girl and her wonderful family! 🤍 From laughter in the field to the cutest cake smash, every moment was filled with joy, love, and precious memories.

The denim outfits, golden light, and busy little feet made for the perfect combination. Thank you for trusting me to capture these special moments! 🎂✨

Address

Polokwane Town

Telephone

+27635801007

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Light Lense Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Light Lense Photography:

Shortcuts

Share

Category