Beautiful Days Photography

Beautiful Days Photography Photography is a great part of my life. It is something I really do enjoy and is a big passion of mine.

Zuré | Matriekafskeid 2021Leave footprints of love and kindness everywhere you go. 🌷
26/10/2021

Zuré | Matriekafskeid 2021

Leave footprints of love and kindness everywhere you go. 🌷

Sunica | Matriekafskeid 2021Learn, grow and keep smiling because that is the best way to enjoy and live life. 🌻
26/10/2021

Sunica | Matriekafskeid 2021

Learn, grow and keep smiling because that is the best way to enjoy and live life. 🌻

“Follow your dreams. Just make sure to have fun too.” – Chris BrownJulle twee het so mooi gelyk. Dankie ook vir julle vr...
16/10/2020

“Follow your dreams. Just make sure to have fun too.” – Chris Brown

Julle twee het so mooi gelyk. Dankie ook vir julle vriendelikheid en oulike persoonlikheid.

Dit was regtig baie lekker gewees om julle voor my lens te hê.

- 📸at Riviera Hotel Hartenbos

Cathrine & Heinrich | 2019
27/03/2019

Cathrine & Heinrich | 2019

23 Februarie 2019

Wat 'n voorreg was dit om julle foto'tjies te kon neem.
Van die decor tot die bruid se rok was net so spesiaal en ongelooflik mooi.
Mag die res wat vir julle voorlê net so mooi wees soos hierdie dag.

Beautiful Days Photography
xx

Cathrine & Heinrich | Troue Sneak Peek.
24/02/2019

Cathrine & Heinrich | Troue Sneak Peek.

23 Februarie 2019

Wat 'n voorreg was dit om julle foto'tjies te kon neem.
Van die decor tot die bruid se rok was net so spesiaal en ongelooflik mooi.
Mag die res wat vir julle voorlê net so mooi wees soos hierdie dag.

Beautiful Days Photography
xx

Melanie & Ross Barnett 2018!
10/02/2019

Melanie & Ross Barnett 2018!

- 24 November 2018 -

Gelukkigheid, omgee, & ware liefde.

Van ons eerste onmoeting het ek oorvloed liefde & geluk tussen julle twee gevoel.

Ware liefde is definitief hier. & geen gewag vir die spesiale dag. Ek is so dankbaar dat ek hierdie dag saam julle kon geniet & die mooi dag kon vas vang, sodat julle weer en weer die dag kan herleef.

Die dag was net so perfek & sprokies. & mens kon net die opgewondenheid in julle stemme hoor & sien.

Kaalvoet op die strand staan julle tweetjies en sê aanmekaar die mooiste woorde, waarna julle so uitgesien het.
Mnr en Mev is julle nou.

Dankie vir al die lag en herinneringe wat ek saam julle gemaak het. Meer as net foto’s neem het ek saam julle ervaar.

Baie liefde vir julle twee.
xx

May the melody and spirit of the holidays fill your home with love and peace. I wish you all a Merry Christmas!- Beautif...
25/12/2018

May the melody and spirit of the holidays fill your home with love and peace. I wish you all a Merry Christmas!
- Beautiful Days Photography

Stefanie | Janno | Matriekafskuit 2018
04/08/2018

Stefanie | Janno | Matriekafskuit 2018

Die shoot was super spesiaal!

Ek was so bevooreg gewees om my sussie se spesiale dag te kon vasvang.

Julle tweetjies het so mooi gelyk. My sussie wat soos ‘n ware prinsessie gelyk het en Janno soos ‘n aantreklike jong man in sy navy blou pak.

Lekker gelag en grappe gemaak. Dit was een spesiale en ongelooflike lekker dag gewees.

Mag die lewe net mooi en sukses vir julle twee mooi mensies inhou en voorlê.

Stefanie Rossouw Janno Vermeulen

Dankie aan Nadine vir die stunning make-up. jou werk is net amazing: Nadine Schumyn
En 'n groot dankie aan geni vir al harde werk Eugene Potgieter

Rok laat maak by Bridal Inn

MATRIEKAFSKUIT 2018.Eerstens ek het nog nooit so 'n maklike shoot gehad nie. Glimlag en tande wys het net natuurlik geko...
01/08/2018

MATRIEKAFSKUIT 2018.

Eerstens ek het nog nooit so 'n maklike shoot gehad nie. Glimlag en tande wys het net natuurlik gekom, daar was nie 'n oomblik gewees wat ek moes sê "en SMILE" vir hierdie 2 pragtige mense nie.

Dit was amazing, woorde kan nie beskryf hoe baie ek julle 2 geniet het nie. Reg vir nog smile en foto neem, was julle verseker.

Dankie aan Ricardo en Jackie, julle het my so laat lag en dit was net so lekker om julle voor my lens te kon hê.

Sulke groot smiles en opgewondenheid het ek daardie kort tydtjie saam julle ervaar en sal ek altyd onthou.

Sterkte met alles wat vir julle voorlê, mag al julle drome vir julle toekoms waar word.
Droom groot!!!

xx
Beautiful Days Photography

Ricardo Giani

Bewolk en saggies reën het ons verseker nie gekeer om 'n shoot in die woud te doen nie.Dankie vir die avontuur en memori...
12/03/2018

Bewolk en saggies reën het ons verseker nie gekeer om 'n shoot in die woud te doen nie.

Dankie vir die avontuur en memories my maaikie Monique de Kok

Jy is beeldskoon, binne en buite.'n Sprankelende glimlaggie sal onthou word. En was so lekker om jou voor die lens te kon hê.

Abigail & Corné - Matriekafskuit 2017
10/08/2017

Abigail & Corné - Matriekafskuit 2017

Beeldskoon was sy, gentleman was hy en 'n besonderse mooi dag. Wyn rooi rok en n shoot met klomp glimlaggies.

Van begin tot einde was dit groot pret. So bly ek kon hierdie herinneringe van julle neem en deel gewees het van dit.

Alle suskes vir jul elbei en geniet die laaste deel van skool.

Abigail Janse van Vuuren & Corné Pio

Address

Mosselbaai

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beautiful Days Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category