11/11/2026
Ons weet Tannie wil net ’n mooi foto hê. Maar daai iPad het sy eie sitplek nodig. 😂
As julle ’n selfoonvrye seremonie wil hê, vra die persoon wat julle trou om dit te noem vóór julle instap. Dan kan almal die oomblik saam met julle beleef. 🤍
Sal julle vir ’n unplugged ceremony gaan?