22/08/2026
Die besie en die by ๐ ๐
Jou reis, jou gawes, jou persoonlikheid, jou storie en selfs die dinge wat jy soms as swakhede sien, is deel van dit wat jou jou maak.
Vergelykings laat jou vergeet wat jou mooi maak.