02/04/2026
✨️Baba Roman✨️
Wat ’n voorreg om hierdie kosbare oomblikke vas te vang.
Elke klein handjie, elke voetjie, elke geluidjie, dit is liefde in sy suiwerste vorm 🤍
Hierdie fotos is sag, en vol liefde geneem, herinneringe wat vir altyd gekoester sal word!
Dankie aan my liewe niggie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale tyd, julle klein wonderwerk is so perfek geskape 🥹💙
Viktoria Kitshoff