BlazingGaming and Photography

BlazingGaming and Photography We do photos for people with a low budget.

12/10/2024

Like en share asb hierdie page.

Ons is gamers, maar daar is mense daar buite wat nie 'n plaas kan betaal op fotos te laat neem om herinneringe vir ewig vas te vang nie.

Ek is besig met my portfolio en het 'n liefde om foto's te neem.

Kontak my op 079 805 5412 per whatsapp en ons kan kyk hoe om herinnering vir jou en jou geliefdes vas te le vir ewig sonder om die bank te breek.

Hierdie was vir my 'n groot voorreg om te verewig. 'n Jongman met so 'n groot borrelende persoonlikheid, groot familie w...
26/09/2024

Hierdie was vir my 'n groot voorreg om te verewig. 'n Jongman met so 'n groot borrelende persoonlikheid, groot familie wat saam met hom staan. 'n Voorreg wat nog min van ons het vandag: 'n Oupa wat trots is op sy kleinkind en nie bang is om 'n traan te prik nie.

Tristen Maraba.

Onthou die naam wat die jongman gaan dit nog ver bring in die lewe.

Sy persoonlikheid trek 'n mens. Sy oe praat met 'n mens. En hy is nie bang om te glimlag vir die kamera nie.

Moira en Gerswin Maraba julle kan met reg trots wees op dai seun van julle.

Sterkte vir die laaste deel van jou Graad 12 jaar. Mag jy rustigheid ontvang en al jou drome waar word.

Dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie 2 pragtige mense se liefde vir mekaar op 'n foto vas te le en dit was nog te ...
16/02/2024

Dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie 2 pragtige mense se liefde vir mekaar op 'n foto vas te le en dit was nog te klein. 2 baie jong mense wat die stap vat om n pad saam te stap. Christine, jy was 'n pragtige bruid. Jy het die omgewing sommer net op gehelder.

VENUE: From Shack to Sanctuary
Datum: 10 Februarie 2024

Bruid: Christine
Bruidegom: Markus

Die dag wanneer 'n mens besluit dat jy jou lewe vir God gee, is die beste dag wat 'n mens kan he en om te besluit om jou...
05/02/2024

Die dag wanneer 'n mens besluit dat jy jou lewe vir God gee, is die beste dag wat 'n mens kan he en om te besluit om jou te laat doop, dan besef 'n mens jy los die ou mens agter en word 'n nuwe gebore mens.

Ek het hierdie geleentheid gehad om hierdie pragtige vrou se doop vas te le op foto.

Hier kan 'n mens hoe die ou mens haar verlaat en sy 'n nuwe mens word.

Dank ons Hemelse Vader vir dit.

Want ons dien 'n Almagtige God, vir wie niks onmoontlik is nie.

'n Moeder se hart word vol as 'n mens die jong man sien aan wie jy geboorte geskenk het, nou 'n man geword het wat die l...
05/02/2024

'n Moeder se hart word vol as 'n mens die jong man sien aan wie jy geboorte geskenk het, nou 'n man geword het wat die lewe gaan betree.

Dit is op hierdie stadium wat 'n mens op kyk Boontoe en net dankie kan se vir genade en liefde om 'n kind groot te maak in hierdie wrede wereld. Dis op die stadium dat 'n mens moet staatmaak op wat jy hom geleer het en moet vertrou dat hy nou die regte keuses kan maak met die grondslag wat jy gele het.

Om 'n einde te maak aan 12 jaar van skool is 'n hoogte punt in enige jong mens se lewe. Maar as 'n mens dit kan deel met...
05/02/2024

Om 'n einde te maak aan 12 jaar van skool is 'n hoogte punt in enige jong mens se lewe. Maar as 'n mens dit kan deel met die mense in jou lewe wat jou gedra het, geondersteun het en jou gehelp vorm het oor die tyd, dan besef 'n mens dat 'n mens nie gemaak is om alleen deur die lewe te gaan nie.

Om iemand se laaste jaar op skool op n foto vas te le is die moeilikste ding om te doen, want dis die oorgang van kind n...
01/02/2024

Om iemand se laaste jaar op skool op n foto vas te le is die moeilikste ding om te doen, want dis die oorgang van kind na jou volwassene. Hier is ek die geleentheid gegun met die pragtige jong dame.

Mag al jou drome waar word.

Address

64c Ian Street, Wilkoppies
Klerksdorp
2752

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BlazingGaming and Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BlazingGaming and Photography:

Share

Category