AGS Steynville Hopetown

  • Home
  • AGS Steynville Hopetown

AGS Steynville Hopetown Your life will change and the Lord will let the change happens😇

Dankie vir U lojale ondersteuning,ons sal dit hoogs waardeer.
10/03/2026

Dankie vir U lojale ondersteuning,ons sal dit hoogs waardeer.

'N week waar ons ons geestelik herlaai,opbou en toerus.
15/02/2026

'N week waar ons ons geestelik herlaai,opbou en toerus.

Sontraaltjies neem kennis dat ons kinderbediening aankomende Sondag om 9 uur heropen vir 2026 ,ons sien uit na u hul tee...
18/01/2026

Sontraaltjies neem kennis dat ons kinderbediening aankomende Sondag om 9 uur heropen vir 2026 ,ons sien uit na u hul teenwoordigheid,bring 'n maaitjie saam.

Vandag het ons veldwerk gedoen in ons gemeenskap met die tema Matt 28 v 19 ,wat 'n indrukwekkende geestelike uitreiking....
18/01/2026

Vandag het ons veldwerk gedoen in ons gemeenskap met die tema Matt 28 v 19 ,wat 'n indrukwekkende geestelike uitreiking.

Aan God al die Ere.

13/01/2026
From US to You,stay blessed, WE LOVE YOU ALL..
18/12/2025

From US to You,stay blessed, WE LOVE YOU ALL..

Vandag vier ons saam met ons Herderspaar hul Huweliksherdenking,dankie vir die goeie voorbeeld ,lig,aansporing en karakt...
25/11/2025

Vandag vier ons saam met ons Herderspaar hul Huweliksherdenking,dankie vir die goeie voorbeeld ,lig,aansporing en karakter ,ons bemin en waardeer u hul,geniet vele jare saam.

WE LOVE YOU.

📢 _*PASTORS APPRETIATION*_ 📢*SPESIALE UITNODIGING*Geagte gemeente. Hiermee nooi ons al ons gemeentelede en gesinne uit n...
12/11/2025

📢 _*PASTORS APPRETIATION*_ 📢

*SPESIALE UITNODIGING*

Geagte gemeente.

Hiermee nooi ons al ons gemeentelede en gesinne uit na *ons laaste hoogtepunt (aktiwiteit) van die jaar.*

*Sondag oggend 16 November 2025@ 09h30 vir 10h00 by AGS Steynville.*

U teenwoordigheid sal bydrae tot n baie suksesvolle waardeuring van ons Herderspaar.

U moet dit nie mis nie. Kom ons trek saam op as gemeente om ons waardeuring en dankbaarheid aan ons Herderspaar te toon.

Baie Dankie
🙏🏾👏🏾🙌🏾🙇🏽‍♂️💫😇

Ons nooi almal uit na hierdie spesiale diens tot ondersteuning en medelye mae alle kanker pasiente.Saam bereik ons meer....
29/10/2025

Ons nooi almal uit na hierdie spesiale diens tot ondersteuning en medelye mae alle kanker pasiente.Saam bereik ons meer.

LW: Korrekte tyd is 18h30

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Steynville Hopetown posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Photography Service?

Share