MANA Portraits

MANA Portraits Kids Portrait Photographer

JEANNE Fyne kleine Jeanne of soos ek jou leer ken het "Birdie"Jy kan so lekker uit jou maag uit lag when the occasion oc...
09/02/2026

JEANNE

Fyne kleine Jeanne of soos ek jou leer ken het "Birdie"

Jy kan so lekker uit jou maag uit lag when the occasion occurs dis eintlik aansteeklik.

Soveel soos wat jy out there kan wees is daar n Jeanne wat weet wat reg en verkeerd is wat stil en rustig een kant kan sit en als verkyk. Jy d**k oor n dinge voor jy net vir dit gaan so asof jy sal terug hou.

Jys n drama kind en ek kan sien daar is vele karakters wat net uit jou wil uit klim. Ek glo vir n blink toekoms vir jou vir wat jy wil aanpak. Vlieg hoog liefste Jeanne en moet dat niemand jou vlerkies knip nie. You've got this.

Charé Calitz

JANHoe kan mens anders se as OU JANNEMAN!!!!!! Jy is n ou charmer hoor, knipoog and all.  Al  hou jy almal op hulle tone...
09/02/2026

JAN

Hoe kan mens anders se as OU JANNEMAN!!!!!!

Jy is n ou charmer hoor, knipoog and all. Al hou jy almal op hulle tone dat mens moet rond en bond staan net dat ons n ou kiekie of 2 van jou kan kry is dit als die moeite werd om daai fonkel in jou oog vas te vang.

Jy is n doenner en n prater daar by. Its your way or no way.

Gaan maak jou wereld oop liefste Jan doen goed wat jou hart gelukkig maak. Praat met almal wat jy mee kan en vertel hulle al jou stories dalk knipoog hulle lekker terug vir jou.

Charé Calitz

MARGOT Margot MOOISTE bril kind. Loving this whole vibe! Jy kan so aandagtig luister na n mens en jy is glad nie sku om ...
09/02/2026

MARGOT

Margot MOOISTE bril kind. Loving this whole vibe!

Jy kan so aandagtig luister na n mens en jy is glad nie sku om n ding te vra of te doen nie. Tog is daar n kant aan jou wat jy ook net op jou plek is en baie tevrede is met die lewe. 'n Weegskaal wat solied in die middle le.

Jy weet wat jy uit die lewe wil he en hoe jy dit wil he en wat jou gemaklik laat voel.

Jou styl is vir my so powerfull tog vroulik. Margot jy bring balans tot jou gesin en mag jy dit verder vorentoe neem in jou toekoms in dat mense net so gemaklik by jou sal voel.

Charé Calitz

HEIN Heinie jou kleine klits met die wakker ogies, jy praat beslis deur daai oe van jou. Jy is a absolute liefde geeer v...
11/01/2026

HEIN

Heinie jou kleine klits met die wakker ogies, jy praat beslis deur daai oe van jou.

Jy is a absolute liefde geeer van formaat en jy doen dit met die grootste smile op daai gesiggie van jou.

Spelerig is jy en jy vat jouself glad nie te ernstig op die, obviously nie, die lewe is dan way te ernstig. Jys n boerseun n tikkie stout in die oog met n smile daarby het niemand ooit skade gedoen nie, inteendeel dit laat mense net so val vir jou Hein.

Buitekind, jagter en net definisie van n seuntjie is jy met jou aansteeklike lag.

Gaan brand die wereld warm met daai lag Hein en wees net JY, dis LEKKER.

Marizanne Visagie

DRIESVan ver af kom jy Dries al die pad Kaap toe om vir my te kuier. 'n Plaas seun, n jong man wat in beheer is van 'n s...
11/01/2026

DRIES

Van ver af kom jy Dries al die pad Kaap toe om vir my te kuier. 'n Plaas seun, n jong man wat in beheer is van 'n situasie so voor sy ouderdom in die manier hoe jy jouself dra het my verstom. Hier kom jy en haal al jou moves uit tot ons almal se verbasing.

Jy is n gedrewe siel. Om n fout te maak is die manier hoe jy jou en ander se boundries druk en jy kan vir jouself lag while doing so.

Om eendag n vlieenier te word is jou droom. Ek kan dit in my geestes oog sien hoe jy jou vlerke ontplooi om die wereld te sien, 'n ander uitkyk as ander te he. Be confidant ALWAYS met daai warm hart van jou.

Marizanne Visagie

LIEBE Oe Liebe jy kan so n lekker grapjas wees, daai glimlag kom konstant uit, want wat is nou lekker aan net sit vir n ...
08/01/2026

LIEBE

Oe Liebe jy kan so n lekker grapjas wees, daai glimlag kom konstant uit, want wat is nou lekker aan net sit vir n foto sonder n glimlag. Jy helder op van binne na buite.

Jy praat graag saam met jou maats, raak opgewonde, speel en net als wat lekker is kies jy om in jou lewe toe te laat. So hoort dit.

Liebe gaan steek die wereld aan die brand met al jou smiles, moet dinge nooit te ernstig op neem nie, net so nou en dan en dans jou pad na geluk toe oop.

MILANE Girly Girl Milane jy is die een wat als wat vroulikheid waardeer. Rokkies, mooi hare en n tikkie lipglans gets yo...
08/01/2026

MILANE

Girly Girl Milane jy is die een wat als wat vroulikheid waardeer. Rokkies, mooi hare en n tikkie lipglans gets you going.

Jy vat beslis die aandag wanneer jy in n vertrek inloop jy is die doenner the one that gets it done. Jy hou daarvan as jou idees gebruik word jou ogies helder op so asof dit vir jou baie beteken as mens jou raaksien en gebruik wat jy daar buite neergele het.

Vat voor Milane lei mense na wat hulle benodig hou hulle hande vas en wys hulle die pad na beter dinge toe en wees vroulik in jou eie reg nes jy daarvan hou, while your at it.

Address

4 Cartier Street
Durbanville
7550

Telephone

+27724366704

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MANA Portraits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MANA Portraits:

Share

Category