07/07/2023
𝑫𝒊𝒆 𝑮𝒆𝒆𝒔 𝑭𝒆𝒆𝒔 𝒊𝒔 𝒕𝒆𝒓𝒖𝒈! 𝑴𝒆𝒓𝒌 𝒅𝒊𝒆 𝒅𝒂𝒕𝒖𝒎 𝒔𝒐𝒎𝒎𝒆𝒓 𝒏𝒐𝒖 𝒊𝒏 𝒋𝒐𝒖 𝒅𝒂𝒈𝒃𝒐𝒆𝒌 ...
Beplan jou verlof reg en kom geniet Erfenisnaweek saam met ons op die Bloedrivier-erfenisterrein.
Hierdie jaar word Die Gees Fees vanaf 𝟮𝟮-𝟮𝟰 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟯 op die Bloedrivier-erfenisterrein aangebied. Moet dit nie misloop nie!!
𝑩𝒆𝒔𝒑𝒓𝒆𝒆𝒌 𝒋𝒐𝒖 𝒌𝒂𝒂𝒓𝒕𝒋𝒊𝒆𝒔 𝒆𝒏 𝒂𝒌𝒌𝒐𝒎𝒎𝒐𝒅𝒂𝒔𝒊𝒆 𝒉𝒊𝒆𝒓: www.diegeesfees.co.za
𝑽𝒊𝒓 𝒆𝒏𝒊𝒈𝒆 𝒏𝒂𝒗𝒓𝒂𝒆 𝒌𝒐𝒏𝒕𝒂𝒌 𝒈𝒆𝒓𝒖𝒔 076 958 2923 | 083 297 4812 𝒐𝒇 𝒔𝒕𝒖𝒖𝒓 ’𝒏 𝒆-𝒑𝒐𝒔 𝒏𝒂 [email protected]