Lecarjomi Fotografie

Lecarjomi Fotografie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lecarjomi Fotografie, Photographer, Delareyville.

18/06/2021
If you truly love nature, you will find beauty everywhere
21/01/2021

If you truly love nature, you will find beauty everywhere

Een, twee, drie ROOMYS!!!Het dit saam julle geniet...Baie dankie Elizna van Biljon vir die grimmering wat jy gedoen het....
04/08/2020

Een, twee, drie ROOMYS!!!

Het dit saam julle geniet...

Baie dankie Elizna van Biljon vir die grimmering wat jy gedoen het. Jy het vir Alicia behoorlik laat straal!!

Die twee was 'n challenge, gesukkel om altwee te kry om gelyk saam te werk maar ons het darm 'n paar fotos ingekry Danki...
17/07/2020

Die twee was 'n challenge, gesukkel om altwee te kry om gelyk saam te werk maar ons het darm 'n paar fotos ingekry

Dankie Platteland Stofpad Winkel Vryburg vir die oulike kleertjies

'n Pragtige klein dogtertie Dankie Platteland Stofpad Winkel Vryburg vir die oulike kleertjies.
17/07/2020

'n Pragtige klein dogtertie

Dankie Platteland Stofpad Winkel Vryburg vir die oulike kleertjies.

Min dat n familie almal saam kan wees.
24/06/2020

Min dat n familie almal saam kan wees.

Zoey(Life) & Mireille(Miracle)Izelle en Chris, Mag die 2 vir julle baie vreugde bring...
25/03/2020

Zoey(Life) & Mireille(Miracle)
Izelle en Chris, Mag die 2 vir julle baie vreugde bring...

'n baie spesial shoot vir my gewees vir goeie vriende. Dankie dat ek vir sussie kon afneem en 'n paar nuwe goed probeer.
11/02/2020

'n baie spesial shoot vir my gewees vir goeie vriende. Dankie dat ek vir sussie kon afneem en 'n paar nuwe goed probeer.

We may not have it all together, but together we have it all
02/12/2019

We may not have it all together, but together we have it all

Ons het elke foto hier gesteel, hierdie man wou niks van my en sy ma se toertjies weet nie, maar kon darm 'n paar mooies...
02/12/2019

Ons het elke foto hier gesteel, hierdie man wou niks van my en sy ma se toertjies weet nie, maar kon darm 'n paar mooies vang.

Dankie dat ek die dag saam met julle kon geniet. Kan nie wag om vir Bea te ontmoet nie...
18/11/2019

Dankie dat ek die dag saam met julle kon geniet. Kan nie wag om vir Bea te ontmoet nie...

Address

Delareyville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lecarjomi Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category