02/06/2026
Ek het onlangs pragtige, moderne en luukse appartments afgeneem in die Rockwell Hotel in die Moederstad. Dit is altyd so 'n plesier om sulke stunning plekke af te neem en die asemrowende views maak die werk net lekkerder. 🤓📸