20/08/2026
Een keer ’n Garsie, altyd ’n Garsie.🩵🐻
Die laaste game van die seisoen… 🥹 Dit was ’n voorreg om so baie van hierdie spesiale oomblikke agter die kamera te kon vasvang. Van die groot oomblikke op die veld tot al die klein herinneringe langs die kantlyn.
Garsies, ek gaan julle baie mis! Dankie vir al die mooi herinneringe. 🩵🐻
#2026