GLY Photography

GLY Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GLY Photography, Photographer, Biesiesvlei.

03/10/2022
Wat 'n lekker fotosessie! Hierdie is twee oulike jongmense! Kyk net hoe asemrowend mooi lyk hulle! Mag julle paadjies vo...
01/10/2022

Wat 'n lekker fotosessie! Hierdie is twee oulike jongmense! Kyk net hoe asemrowend mooi lyk hulle! Mag julle paadjies vorentoe geseënd wees!

Mooiste klein Muller in sy Red Bull F1 outfit! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste kleinman!
26/08/2022

Mooiste klein Muller in sy Red Bull F1 outfit! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste kleinman!

Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy was perfek en so soet tydens haar eerste fotosessie! Baie geluk met jul...
19/08/2022

Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy was perfek en so soet tydens haar eerste fotosessie! Baie geluk met julle mooiste meisiekind!

“Sometimes the smallest things take up the most room in your heart” Baie geluk Frans en Jolene Koenig, ek weet sommer ju...
28/05/2022

“Sometimes the smallest things take up the most room in your heart” Baie geluk Frans en Jolene Koenig, ek weet sommer julle harte loop oor van vreugde! Kannie glo klein Leon is nou ouboet!

Was dit nou nie lekker om weer so perfekte, nuwe klein lyfie te kon afneem! Baie geluk Ruan en Heneli, sy is pragtig!
18/05/2022

Was dit nou nie lekker om weer so perfekte, nuwe klein lyfie te kon afneem! Baie geluk Ruan en Heneli, sy is pragtig!

Wat 'n feestelikheid! Kyk hoe lekker smul sy aan die koek! Veels geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Mckenna, jy is...
30/04/2022

Wat 'n feestelikheid! Kyk hoe lekker smul sy aan die koek! Veels geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Mckenna, jy is die mooiste poppie!

Kyk net hoe stralend lyk hierdie twee tydens hulle fotosessie in afwagting op klein Renieke! Ons kan nie wag om haar te ...
27/04/2022

Kyk net hoe stralend lyk hierdie twee tydens hulle fotosessie in afwagting op klein Renieke! Ons kan nie wag om haar te ontmoet nie!

Mooiste en fynste klein Emmy du Plessis se eerste fotosessie! Sy is darem maar SO pragtig! Janri en Vincent, weereens ba...
29/10/2021

Mooiste en fynste klein Emmy du Plessis se eerste fotosessie! Sy is darem maar SO pragtig! Janri en Vincent, weereens baie geluk met hierdie groot geskenk!

Elegant, uitgevat en gereed vir die Matriekafskeid!  Ek glo julle aand gaan onvergeetlik wees! Mag daar 'n wonderlike to...
30/09/2021

Elegant, uitgevat en gereed vir die Matriekafskeid! Ek glo julle aand gaan onvergeetlik wees! Mag daar 'n wonderlike toekoms op jou wag Tiané! Dankie dat ek julle foto’s kon neem!

Wat 'n belewenis om hierdie pragtige jongmense te aanskou! Dankie dat ek hierdie sprokies mooi dag met julle kon deel! G...
30/09/2021

Wat 'n belewenis om hierdie pragtige jongmense te aanskou! Dankie dat ek hierdie sprokies mooi dag met julle kon deel! Geniet julle spesiale aand!

So opgewonde saam met Riekie en Divan Coetzee wat onlangs hierdie perfekte ou seuntjie in die wêreld verwelkom het. Is h...
27/08/2021

So opgewonde saam met Riekie en Divan Coetzee wat onlangs hierdie perfekte ou seuntjie in die wêreld verwelkom het. Is hy nie te mooi? Baie geluk met klein Muller julle!

Address

Biesiesvlei
2755

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GLY Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GLY Photography:

Share

Category