25/03/2026
Hi almal 👋
Ek is ’n videograaf in Bethlehem met 6+ jaar ondervinding. Ek het in 2020 opgehou skiet en wil nou weer begin en my portefeulje van voor af opbou.
Ek soek ’n paartjie wat binnekort trou in die Oos-Vrystaat.
Ek wil graag julle "couple shoot" op julle trou dag gratis verfilm 🎥.
Stuur gerus ’n boodskap as jy belangstel 😊