Sproetjies Fotografie

Call Contact the business

Sproetjies Fotografie Sproetjies Fotografie is all about capturing your best moments! Let’s create something beautiful together!

From family photos to fun events, we’re here to make sure your memories look as awesome as they feel.

Warning: Extreme cuteness ahead! 🥹🤍Sweet baby Luwan absolutely melted my heart during this newborn session. Those tiny y...
06/07/2026

Warning: Extreme cuteness ahead! 🥹🤍

Sweet baby Luwan absolutely melted my heart during this newborn session. Those tiny yawns, little fingers, and peaceful snuggles are what newborn photography is all about. ✨📸

Cherise de Vos

One more heartbeat. One more little hand to hold. One more reason to smile. 🤍Baby Amorè is almost here, and I loved capt...
06/07/2026

One more heartbeat. One more little hand to hold. One more reason to smile. 🤍

Baby Amorè is almost here, and I loved capturing this exciting chapter for Monique & Jannes. What a beautiful family, getting ready to become a family of four! ✨

Double the paws, double the fun! 🐶🐶✨I had the sweetest time capturing these two adorable puppies and all their playful p...
01/07/2026

Double the paws, double the fun! 🐶🐶✨

I had the sweetest time capturing these two adorable puppies and all their playful personalities. Sessions like these are filled with wagging tails, cuddles, and unforgettable moments. 💛
Ané Botha

30/06/2026

The best therapist has fur and four legs🐶
It was so much fun capturing this beautiful couple with their fur babies🥰
Ané Botha

Welkom klein Lianka. 🤍Só klein, só kosbaar, só perfek. Dit was 'n voorreg om hierdie pragtige eerste herinneringe vas te...
30/06/2026

Welkom klein Lianka. 🤍

Só klein, só kosbaar, só perfek. Dit was 'n voorreg om hierdie pragtige eerste herinneringe vas te vang. Mag elke foto vir altyd vertel van die liefde waarmee jy verwelkom is.
Bianca Dercksen

Baie geluk aan Rex en sy eienaar Juanita Jacobs met hierdie welverdiende wen! 🏆Dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan ...
02/06/2026

Baie geluk aan Rex en sy eienaar Juanita Jacobs met hierdie welverdiende wen! 🏆

Dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan ons Mei Hondemodel-kompetisie. Ons het ongelooflike inskrywings ontvang en dit was beslis nie maklik om 'n wenner te kies nie.

Rex het nie net 'n wonderlike geskenkpak gewen nie, maar ook 'n professionele fotosessie saam met Sproetjies Fotografie. Ons kan nie wag om die foto's te sien nie! 📸

Hou gerus ons blad dop vir toekomstige kompetisies, opwindende nuus en nog geleenthede om saam met ons pret te hê. 🐶

Nogmaals, baie geluk Rex! Jy dra jou titel met trots. 🐾

Johanke Coetzee Tiaan Smith Anneke Smith Heinrich Coetzee Christa Smith Hannes Smith Heike Klopper Kiana Smith Gerda Coe...
27/05/2026

Johanke Coetzee Tiaan Smith Anneke Smith Heinrich Coetzee Christa Smith Hannes Smith Heike Klopper Kiana Smith Gerda Coetzee

“Tag someone who would LOVE a shoot 💕”

26/05/2026

Die Cutie is op my skerm die week💞 Kan nie wag om te begin edit nie🥳

Heike Klopper Hennie Klopper Johanke Coetzee

⚠️DIE PUBLIEK MOET NOU STEM!Bethal Dierekliniek se Hondemodel vir 2026 kompetisie is aan die gang en jou stem kan die we...
25/05/2026

⚠️DIE PUBLIEK MOET NOU STEM!

Bethal Dierekliniek se Hondemodel vir 2026 kompetisie is aan die gang en jou stem kan die wenner help kies!

Onthou: 1 “Like” = 1 Stem

Stem so:
- Like en volg Bethal Dierekliniek / Bethal Animal Clinic se Facebook blad
- Like en volg Sproetjies Fotografie se Facebook blad: https://www.facebook.com/share/1CsUnoPyLM/
- Deel hierdie plasing
- Like jou gunsteling foto
- Deel die plasing met jou vriende en TAG hulle by die foto se kommentaar afdeling.

Die foto met die meeste likes WEN!

Wenner word aangekondig op 2 Junie 2026. 🐾🏆

Wie dink jy is die 2026 Hondemodel!

Ek weet nie wie is meer trots nie... Ek op die feit dat ek al 8 kinders gekry het om saam te werk, of die Ouma & Oupa me...
19/05/2026

Ek weet nie wie is meer trots nie... Ek op die feit dat ek al 8 kinders gekry het om saam te werk, of die Ouma & Oupa met al hulle 8 kleinkinders. 🥰😍

Johanke Coetzee Tiaan Smith Anneke Smith Anneke Smith Christa Smith Hannes Smith

Address

4 Hartbees
Bethal
2310

Telephone

+27605043540

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sproetjies Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sproetjies Fotografie:

Shortcuts

Share

Category