Beukes Family Farm

Beukes Family Farm Ons bemark ons eie Beesvleis (voor-en agterkwarte) direk van die Plaas. Aflewering kan gereël word. Kontak Liza. 0834508320

Photography of Videography R500 for the first two hours and have access to the entire farm and make use of all implements and Animals. Should the photoshoot extend to 3hours the hourly rate will be R250 there after.

24/01/2023
29/10/2022

Wow, die lewe beweeg vinnig.
“Hulle” sê (daai hulles wat soms baie wys, en soms baie stooopid is😜), as mens jonk is, is die dae kort en die jare lank. As mens ouer is, is die dae lank en die jare kort…
Wel, die lewe loop vinnig, is al wat ek weet.
En ons Mag die lewe geniet! Ons kan en moet ons vrugte dra met regopgeit en nederigheid in ons ruggies.
JOY!

Weet julle wat is mooimooi:
as regtige egtige goor verander in mooi!? Daai ruspe-na-skoenlapper stories. Ons almal het een, Haal hom uit..! Eer HOM met jou storie. Net HY gee ons daai vermoë!
Ek hol, en soms is my moeg, moeggg!! Die Plaas het sy uitdagings MAAR ons groei, Lewe en GENIET Elke oomblik van hierdie Journey! Elke treë is die moeitewerd. Nog meer as Dit.... wanneer ons sien hoe mense se gesigte iets vertel wat hul harte ervaar in HOM!
HE’s GOD like that🙏🏼😇❤️

Het jy gehoor van die boer wat ongelukkig begin raak het met sy plaas en toe besluit het om dit te verkoop? 'n Paar dae ...
21/07/2022

Het jy gehoor van die boer wat ongelukkig begin raak het met sy plaas en toe besluit het om dit te verkoop?
'n Paar dae later bel sy eiendomsagente en vra toestemming om die plek in die tuiskoerantjie te adverteer.
Sy het die advertensie vir die boer gelees.
Dit het die plasie beskryf as 'n pragtige plekkie - stil en rustig, omring deur groen heuwels,
gevoed deur die dam en geseën met goed-geteelde diere.
Die boer sê, "Lees dit weer vir my."
Nadat hy dit 'n tweede keer gehoor het, sê hy, "Ek het van plan verander.
Ek verkoop nie meer nie.
Ek het my hele lewe lank nog na so 'n plek gesoek."

Wat het verander? Sy perspektief.
Soms moet 'n mens dit wat jy as vanselfsprekend beskou, of dit wat jy as alledaags sien en wat begin om jou te verveel, sien deur iemand anders se oë,
voor jy dit weer kan waardeer.
Neem 'n oomblik om regtig eerlik te wees oor jouself en jou lewe, en te d**k aan hoe geseënd jy eintlik is...

05/05/2022
Looking at this 1940 Allis Chalmers Planter on our farm this morning, reminded me of something very significant.This pla...
21/04/2022

Looking at this 1940 Allis Chalmers Planter on our farm this morning, reminded me of something very significant.
This planter has served its purpose. It wasn't always easy. The soil it planted in, wasn't always the best, weather conditions weren't always favorable.... BUT yet the planter served its purpose. In the beginning it was brand new and spotless. After many years it has "retired" .... BUT it has a story to tell....
We can't always control what life throws at us BUT how we handle it, is crucial!!
Make sure your story has Porpose, Leaves a Legacy and will be told with Pride, Enthusiasm and Joy after you have "retired"

What used to be a childhood dream has become a reality for the past 16 years. This is where we raised both our children....
12/04/2022

What used to be a childhood dream has become a reality for the past 16 years. This is where we raised both our children. We are and always have been extremely Privileged to live HERE.....Our Happy Place.. Don't get me wrong, ..... We face challenges every single day...Some days more extreme than others BUT we face them head on, push forward and Conquer...We have really learned the reality of Galatians 4.13... With God ALL things are possible, He strengthens us!!!

Address

Beukes Boerdery
Balfour

Telephone

+27834508320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beukes Family Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beukes Family Farm:

Share