07/05/2026
Die dag toe Gerswin en Bridget getrou het was defnitief een vir die boeke. Ek wens ek kan al hul fotos oplaai maar daar is hopeloos te veel. Die was 'n 14ure lange dag. Bridget julle is soos familie en ek is dankbaar ek kon die dag saam met julle wees en julle fotos vir julle neem. Dit was n besonderse dag van huil en lag en vreugde en liefde en alles was net perfek. Weereens Baie Baie Geluk.
Beukes