Kimo Lauer • Photography Services

Kimo Lauer • Photography Services fine art & commercial photography • professional photographer • photography services • hawaii based pandemic protocol safety priority

05/23/2026

the most lovely talented Margaret Gardiner 🤩
07/23/2024

the most lovely talented Margaret Gardiner 🤩

: MARGARET GARDINER VIER 46 JAAR SEDERT HAAR HISTORIESE MEJ. HEELAL-OORWINNING

Margaret Gardiner, die eerste Suid-Afrikaner wat as Mej. Heelal gekroon is, vier 46 jaar sedert haar historiese oorwinning op 24 Julie 1978 in Mexiko.

Haar oorwinning was ’n belangrike mylpaal vir Suid-Afrika en het die pad gebaan vir toekomstige Suid-Afrikaanse skoonheidskoninginne, Demi-Leigh Nel-Peters in 2017 en Zozibini Tunzi in 2019, om in haar voetspore te volg.

In ’n onlangse Instagram-plasing via , het Margaret ’n foto gedeel waar sy op die verhoog verskyn het in ons nasionale kostuum wat die inheemse volstruis en Suid-Afrika se nasionale blom, die protea, voorgestel het.

Sy het gesê: “Hierdie Julie vier ek die groot eer wat ek gehad het om 46 jaar gelede my land in Mexiko te verteenwoordig en die eerste Mej. Heelal van Suid-Afrikaanse herkoms te word. ’n Eer wat ek vir amper 40 jaar gedra het, voordat twee ongelooflike vroue by my aangesluit het; Demi-Leigh Tebow in 2017 en Zozibini Tunzi in 2019.”

Margaret woon tans in Los Angeles, waar sy naam gemaak het as skrywer, glanspersoonlikheid en joernalis. Verder, is sy ook ’n bekende gesig op die rooi tapyte van gesogte geleenthede soos die Golden Globes, Oscars, en talle rolprentbekendstellings, waar sy onderhoude voer met A-lys Hollywood-sterre.

Gedurende die week van 8 Augustus sal sy Suid-Afrika besoek om vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kroningsgeleentheid, op 10 Augustus by die SunBet Arena in Pretoria, by te woon.

Dié besoek dien ook as voorbereiding vir die vrystelling van haar fiksie-roman, Damaged Beauty: Joey Superstar, wat in Maart 2025 in Suid-Afrika uitgereik word, gevolg deur vrystellings in die VSA en die VK.

Margaret se reis vanaf haar kroning as Mej. Heelal tot gerespekteerde joernalis en skrywer, getuig van haar ewigdurende grasie en talent.

Haar bydrae tot die velde van joernalistiek en literatuur dien as inspirasie hier in Suid-Afrika en reg oor die wêreld.

Starburst Promotions Margaret Gardiner

Foto: Kimo Lauer

🤡
06/30/2024

🤡

02/02/2024
09/30/2023

A L O H A

Address

Los Angeles, CA

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kimo Lauer • Photography Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kimo Lauer • Photography Services:

Share