Le-Li Hier is die venster wat vir julle bietjie meer sal vertel van my hart en passie. So waar kom die naam ‘Le-Li’ vandaan? Alles begin altyd op ‘n
‘Blank Canva’s.

Ons pragtige twee dogters, wat my allerdaags die motivering gee om net beter te wees en "die" lewe soms op hou te sit en rustig te raak. Stop ‘n slag en kyk die lewe deur hul oogpunt! Ek is ‘n plattelandse meisie ‘vrou’ die Vrystaat - ek sit ’vrou’ in hakkies want binne my is ek kinderlik opgewonde en benoud oor wat ek altyd daar buite kan sit. Ek is ‘n bolletjie gekoekte wol en soos ek deur die ‘

journey’ stap wil ek graag dit met julle ook deel. Ek is ‘n private mens en is gereeld stil, want ek dit wat ek wil se kom uit in die kunswerke wat Vader alleenlik op my hart neerlè. Laat Sy Gees ons lei in ons natuurlike gawes en sig. Ek is baie lief vir my gesin en familie en is dankbaar vir elke liewe persoon wat ‘n draai in my lewe maak, al is dit ook vir die wat net ’n oomblik gebly het. Want deur alles en almal was dit nodig om te weet wat ek nou weet, en te leer in dit wat ek nog gaan ontdek. Ek hou van verskeie tipe kuns-werke: Teken, Verf, Ontwerp, Fotografie, Grimering, gits die lys gaan aan... enige iets waaraan jy kan dink sal ek met albei hande aanpak en ek geniet dit tenvolle! Dus of dit 'n geskenk is vir jouself of iemand anders, kontak my. Ek is Junika; en ek skep dit na jou hart.

11/08/2024
towel printing
11/08/2024

towel printing

Address

Bethlehem, CT
9701

Telephone

0605058785

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le-Li posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share